Ons het die plek uitgeboek vir my man se 30ste en dit was ‘n fees! Ons mense van ver het blyplek gehad en was naby vir ons wat in Nylstroom bly. Dan was die plek ongelooflik lekker uitgerig en georganiseer!! Sal beslis weer daar bly!

Leave a Reply